ATKV Redenaars 2021

Atkv 27 Jan 2021 Upload

Probeer hierdie jaar iets nuuts! Leer ‘n nuwe vaardigheid aan wat jy vir die res van jou lewe kan gebruik!
 
Om voor mense mense te praat hoef nie skrikwekkend te wees nie! Kom praat saam – Laerskool Jeffreysbaai wil graag jou opinie hoor. Oefentye word geskeduleer volgens die behoeftes van die kinders en sal dus nie met enige ander aktiwiteite bots nie.
 
Kontak Mev. S. Furter (Gr. 6) by smfurter@gmail.com vir enige verdere navrae.
www.atkv.org.za
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *