ATKV Redenaars

Vyf van ons leerlinge het op 9 April 2019 deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Redenaars wat gehou was by Hoërskool DF Malherbe in Port Elizabeth.

Dit was ‘n lang dag vir beide ouers en leerlinge aangesien die hele Oos-Kaap distrik deelgeneem het.

Die volgende drie leerlinge het deurgedring na die volgende rondte:

 

Carmia Van Wyk – Graad 4

Mienke Smit – Graad 4

Kelsey Justus –Graad 5

 

Die volgende rondte sal in George geskied op 24 Mei 2019.

 

Ons is baie trots op die drie leerlinge en wens hulle alle voorspoed toe.Ons weet hulle sal Laerskool Jeffreysbaai se naam hoog hou.

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *