Atletiek 2022

Sarah Baartman Atletiek
Baie geluk aan die 18 atlete wat in die Sarah Baartman-span ingesluit is en dus gekies is om aan die Provinsiale Kampioenskappe te gaan deelneem!
Agter vlnr:  Kima Strydom, Nina Strydom, Dané Kleinhans, Erik Venter, Logan Bain, Joshua Robyn
Middel:  Caleb Makoba, Zenande Mdidimba, Asa Mutakusi, Seth Jones, Abby Jones, (inlas) Ané Prinsloo
Voor:  Misha Tefsa, Lolwethu Mpendu, Hunter Justus, Daniël Veldsman, Christopher Cornelius, Karlien Smit
OP Atletiek
EP Athletics Championships Medal winners:
Well done to all the medal winners for their achievements last week in Cradock!
Gold: Karlien Smit, Daniël Veldsman, Nina Strydom, Joshua Robyn, Seth Jones, Caleb Makoba
These 6 athletes were all included in the EP Athletics team!
Silver: Nina Strydom, Hunter Justus, Dané Kleinhans
Baie geluk aan Hunter, wat ook gekies is om, as deel van die OP Atletiekspan, in Potchefstroom deel te neem!
Brons: Misha Tefsa, Kima Strydom, Logan Bain, Hunter Justus, Daniël Veldsman