Prize Giving 2019 / Prysuitdeling 2019

Ons is ongelooflik trots op ons leerders wat gedurende die jaar presteer het in hulle onderskeie gebiede.  Met die prysuitdeling is leerders vereer vir hulle akademiese- en sportprestasies.

Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het!

Hier is ons hoofleiers wat aangewys is vir 2020, sowel as die toppresteerders van die afgelope jaar.

1.  Hoofleiers 2020 –  vlnr:  Onderhoofseun:  Adrian Grobler, Onderhoofdogter:  Willé Goussard, Hoofdogter:  Chloe Luiters, Hoofseun:  Gelden van Niekerk

2.  Zoë du Toit:  Dux Leerder, sowel as top prestasies in: Afrikaans Eerste Taal, English First Additional Language, Wiskunde, Praktiese vakke, Inhoudsvakke, Konsekwente Akademiese prestasie van Gr. 4 – 7
3.  Sportvrou van die jaar:  Word gedeel deur Kelly Coetsee en Gabriella Willemse
4.  Sportman van die jaar:  Gustav van der Merwe
5.  Vixtrix Ludorum:  Gabriella Willemse
6.  Victor Ludorum:  Jaden Nel
7.  Junior Victor- en Vixtrix Ludorum:  Daniël Veldsman,  Cassidy Alberts

Leerlingraad 2020

Laerskool Jeffreysbaai wys nuwe prefekte aan vir 2020.

Baie geluk aan hierdie leerders!

Agter Links na Regs :Gelden van Niekerk, Lathan Olivier, Ruan du Preez, Nico Zietsman, MC Ferreira, Petri Botes, Neil Naude, Ettiene van Rooyen

Derde ry Links na Regs: Annabelle Anker,Simoné du Plessis, Alisa Annandele, Chloë Luiters, Dane du Toit, Githe-Meret Muir, Paige Truswell, Kaitlyn Dicken, Caitlynne Brown, Amila Jonga

Tweede ry Links na Regs: Anél van den Berg, Emma Naude, Willé Goussard, Roxanne le Roux, Nina Allan, Chase Alberts, Adrian Grobler, Kayrin Seffier

Voor Links na Regs: Tyrese Plaatjies, SF Cilliers

Paul Sauer Atletiek

Laerskool Jeffreysbaai het die afgelope Woensdag met 12 eerste plekke by die Paul Sauer uitnodigingbyeenkoms weggestap.

Atlete: Inge j v Rensburg, Cloe Luiters,Nina Strydom (2), Amore Coetsee, Leah Meintjies, Grante Savage (2), Hunter Justus, Gustav van der Merwe, Dogters 0/10 Aflosspan, Seuns o/12 aflosspan.

Ook besonders geluk aan Leah Meintjies (60m dogters 0/7)  , ons dogters o/10 aflosspan en ons seuns 0/12 aflosspan  wat rekords gebreek het.

Op die foto’s:

1:  Nina Strydom, Amore Coetsee, Grant Savage, Gustav van der Merwe, Cloe Luiters, Mienke van Zyl (aflos)
voor is Hunter Justus en Leah Meintjies
2.  Die aflosspanne:  Dogters o/10 (Miche Westerdale, Nina Strydom, Lean Meintjies, Mienke van Zyl) en Seuns o/12 (Chase Alberts, Grant Savage, Tyrese Plaatjies, Marinus Jonker
3.  Top presteerders:  Inge Janse van Rensburg (Gewigstoot o/10), Leah Meintjies (60 m o/7), Grant Savage (Hoogspring o/12 en 75m Hekkies)

Top 10 ! (Derde kwartaal)

Baie geluk aan al die leerders wat so hard gewerk het en die TOP TIEN Akademiese lys vir die derde kwartaal behaal het!

            GRAAD 4            GRAAD 5
1. Smit, Mienke 1.  Justus, Kelsey
2. Rautenbach, Wilhelm 2. Watermeyer, Monya
3. Wellsted, Jessica 3. Breytenbach, Sarah
4. Basson, Jeanré 4. Janse van Rensburg, Mieke
4. Schutte, Stephan 5. van Wyk, Ané
6. Botma, Lisa-Marie 6. Robinson, Daizy
7. Wolmarans, Kiara 7. Pieterse, Anika
8. Sansom, René 8. Muller, Karla
9. Strydom, Nina 9. Nel, Luné
10. Swart, Es-Mari 10. Botes, Anzelle
   
           GRAAD 6            GRAAD 7
1. Grobler, Adrian 1. Du Toit, Zoë
2. Naude, Emma 2. Joubert, Jean
3. Seffier, Kayrin 3. Maré, Gabriela
4. Du Plessis, Simoné 4. Hattingh, Karla
5. Muir, Githe-Meret 5. Coetsee, Kelly
6. Alberts, Chase 6. Milewski, Michael
7. Luiters, Chloe 7. Du Plessis, Ilse
8. Goussard, Willé 8. Adams, Zethe
9. Van den Berg, Anel 9. Kleyn, Marné
10. Annandale, Alisa 10. De Swardt, Noah

 

Wiskunde en Wetenskap in aksie

‘n Rekordgetal Graad 6 + 7 leerlinge het aand die “Wiskunde en Wetenskap in Aksie” Kompetisie deelgeneem. Ons sien met groot afwagting uit na die uitslae en vertroue dat van ons leerders sal deurdring na die pretdag by NMU.

Chess in the Kouga

The following Chess players took part in the Kouga Municipality’s Mayor’s tournament.
Back, from left:  Gustav van der Merwe (gold medal), Mukhethwa Munyai, Erin Alexander, Calib Leeson.
Front, from left:  Jean le Roux (silver medal), Pedro Stuurman, Jasmine Abercrombie (Silver medal)

Eastern Cape Netball

These four netball players represented the Eastern Cape at the u/13 All Ages tournament in Boksburg during the holidays.  They competed against the other provinces and did very well.  We are very proud of them.
From the right:  Gabi Willemse, Lily Vierra da Cruz (EC Vice Captain), Kelly Coetsee (EC Captain), Brogan Lubbe

EP Rugby

We are very proud of our learners that took part in the Provincial rugby tournament that were held during the school holidays.
Craven Week was held 8-12 July in Witrivier and Connor de Beer and Gustav van der Merwe were in the A team.  (They are middle left and right)
The Provincial B Team tournament took part 17-20 July at Daniël Pienaar in Uitenhage and Caylim Tobie (left), JT Pieterse (right) and Jayden Nel (absent) were part of that team.

Eastern Cape Netball

Well done to our five Eastern Cape Netball players!

Gabby Willemse (u/13), Brogan Lubbe (u/13), Kelly Coetsee (Captain of the u/13 EC team), Lily Veirra da Cruz (vice captain of the u/13 EC team) and Kaitlynn Dicken (u/12).

They will be touring to Boksburg in the June holidays.

 

ATKV Redenaars

Vyf van ons leerlinge het op 9 April 2019 deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Redenaars wat gehou was by Hoërskool DF Malherbe in Port Elizabeth.

Dit was ‘n lang dag vir beide ouers en leerlinge aangesien die hele Oos-Kaap distrik deelgeneem het.

Die volgende drie leerlinge het deurgedring na die volgende rondte:

 

Carmia Van Wyk – Graad 4

Mienke Smit – Graad 4

Kelsey Justus –Graad 5

 

Die volgende rondte sal in George geskied op 24 Mei 2019.

 

Ons is baie trots op die drie leerlinge en wens hulle alle voorspoed toe.Ons weet hulle sal Laerskool Jeffreysbaai se naam hoog hou.