Humansdorp Zone Atletiek

Baie geluk aan ons atlete wat eerste, tweede en derde plekke behaal het by die Sone atletiekbyeenkoms, gehou op 25 Januarie in Humansdorp.

Die volgende byeenkoms is die Kouga Atletiekbyeenkoms watmoontlik op 7 Februarie in Patensie plaasvind.  Die datum sal so gou moontlik bevestig word.

Die atlete wat deurgaan, is:

80m S O/10 Hunter Justus

80m D O/11 Nina Strydom

100m S O/10 Hunter Justus, Tiaan Nel

100m D O/11 Nina Strydom, Kima Strydom

100m S O/11 Olona Tshumi

100m D O/12 Anzelle Botes

100m D O/13 Caitlynne Brown

150m D O/12 Anzelle Botes

200m D O/13 Caitlynne Brown

800m S O/13 Chase Alberts

1200m S O/10 Seth Jones

1200m D O/10 Cassidy Alberts

1200m D O/11 Mienke Smit

1200m S O/11 Olona Tshumi

1200m D O/12 Lune Nel

70mH D O/10 Zara Hendricks, Cassidy Albets

70mH S O/10 Tiaan Nel, Seth Jones

70mH D O/11 Nina Strydom, Kima Strydom, Mienke van Zyl

70mH S O/11 Andries Potgieter, Olona Tshumi

75mH D O/12 Tatyana Sauls

75mH S O/12 Noah Mbizi, Kobus Strydom

75mH D O/13 Leo Anne Horak

80mH S O/13 Grante Savage

150mH D O/12 Lune Nel

150mH S O/12 Kobus Strydom, Noah Mbizi

200mH D O/13 Cheolane Potgieter

200mH S O/13 Grante Savage

Hoogspring S O/10 Seth Jones

Hoogspring D O/10 Ane Prinsloo

Hoogspring D O/11 Kima Strydom, Mienke Smit

Hoogspring S O/11 Lolwethu Mpendu

Hoogspring D O/12 Kelsey Justus

Hoogspring S O/12 Kobus Strydom

Hoogspring S O/13 Grante Savage, Chase Alberts

Verspring D O/10 Ane Prinsloo

Verspring S O/10 Hunter Justus

Verspring S O/11 Luniko Mdidimba

Verspring S O/13 Grante Savage

Gewigstoot D O/10 Ulrike Groenewald

Gewigstoot S O/10 Joshua Robyn, Daryan Hartzenberg

Gewigstoot D O/11 Inge Janse van Rensburg

Gewigstoot S O/11 Andries Potgieter

Gewigstoot D O/12 Liza Marie Hewitt

Gewigstoot  S O/12 AJ Keyser

Gewigstoot D O/13 Kaitlyn Dicken

Gewigstoot S O/13 Marco Beukes, Tristan Stroebel

Diskus D O/12 Lisa Hewitt, Tatyana Sauls

Diskus S O/12 AJ Keyser, Luciano Botha

Diskus D O/13 Kaitlyn Dicken, Nikkie Potas

Diskus S O/13 Marco Beukes, Adrian Grobler

Spiesgooi D O/12 Lisa Hewitt, Tatyana Sauls

Spiesgooi S O/12 Kobus Strydom, AJ Keyser

Spiesgooi D O/13 Lerize Fourie, Wille Goussard

Spiesgooi S O/13 MC Ferreira, Tristan Stroebel

Aflosspanne: S O/10, D O/12, en D O/13

 

Interhuis Atletiek

Atletiek Interhuis

Die volgende leerlinge het puik gevaar by Laerskool Jeffreysbaai se jaarlikse Interhuis Atletiek byeenkoms gehou op 17 en 20 Januarie.
Die volgende atlete het die meeste punte in hulle onderskeie ouderdomsgroepe behaal .

Agter links na regs: Grant Savage S O/13, Caitlynne Brown D O/13, Kobus Strydom S O/12, Anzelle Botes D O/12

Middel : Nina Strydom D O/11, Cassidy Alberts D O/10, Hunter Justus S O/10, Daniël Veldsman S O/9

Voor : Misha Tefsa D O/9, Zenande Mdidimba S O/8, Leah Meintjies D O/8, Achuma en Ahluma Peter deel S O/7.

Afwesig tydens foto: Chante Taylor D O/7 en Masood Knowlden S O/11.

Die atleet wat algeheel die meeste punte behaal het vir die byeenkoms, was Caitlynne Brown.

Baie geluk aan hierdie atlete!

First Day 2020!

It is another start of a new year and we have some adorable Grade 1’s that have started their school careers at Jeffreys Bay Primary.

Here are some of the photos;  visit our Facebook page for more!

1: Hilde Hoek,Tafadzwa Chikwira, Milan Puren, Calyce Williams, Luken Puren, Mr Johan Dippenaar (Principal), Antonio van Niekerk, Innus Wessels, Lihan Beukes, Cohen Perils

2: Ayola Kalolo,Ayola Sukula

3: Christiaan Serfontein ,Guan Brown,

4: Layla Phister, Courtney Stuurman

5: Milan Puren, Hilde Hoek

6: Jeahanri Beetge, Aldo Bekker

 

 

Biblioteek / Noodhulpprefekte

Baie geluk aan die Biblioteek-/Noodhulpprefekte wat vir 2020 verkies is.  Hierdie dogters is van groot hulp tydens pouses in die Biblioteek en aan alle leerders wat seerkry en noodhulp benodig.  Ons is trots op hul bereidwilligheid en harde werk!

V.l.n.r.     Nichelle Yssel, Lerizé Fourie, Leo-Anne Horak, Kelse Taljaard, Tiani Troskie, Anesu Chikwira, Enycia Singleton en Vinette Bam

Kouga rugby

Baie geluk aan ons rugbyspelers wat in die Kougaspan opgeneem is!

VLNR Petri Botes, Ruan Du Preez, Christiaan van Vuuren, Jean Joubert, Zack Malherbe, Tiaan de Klerk

Tiaan was ook deel van die Sarah Baartmanspan wat in die Wintergames in Oos-Londen gespeel het.

OP rugby

Vyf van ons rugbyspelers behaal OP rugby spanne.

VLNR Jaden Nel, JT Pieterse, Gustav vd Merwe, Connor de Beer, Caylim Tobie


Gustav en Connor behaal die Cravenweek A-span en Jaden, JT and Caylim word in die Cravenweek B-span opgeneem.

Tennissterre!

Baie geluk aan ons tennissterre!

MC Ferreira behaal Sarah Baartman tennisspan en Jean Joubert behaal word in die OP tennisspan opgeneem.

Gustav van der Merwe was ook vir die Sarah Baartmanspan gekies, maar hy kon ongelukkig nie deelneem nie, a.g.v. rugbyverpligtinge.

ATKV Redenaars

Vyf van ons leerlinge het op 9 April 2019 deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Redenaars wat gehou was by Hoërskool DF Malherbe in Port Elizabeth.

Dit was ‘n lang dag vir beide ouers en leerlinge aangesien die hele Oos-Kaap distrik deelgeneem het.

Die volgende drie leerlinge het deurgedring na die volgende rondte:

 

Carmia Van Wyk – Graad 4

Mienke Smit – Graad 4

Kelsey Justus –Graad 5

 

Die volgende rondte sal in George geskied op 24 Mei 2019.

 

Ons is baie trots op die drie leerlinge en wens hulle alle voorspoed toe.Ons weet hulle sal Laerskool Jeffreysbaai se naam hoog hou.

Eastern Cape Netball

Jeffreys Bay Primary School is very proud of our four netball players who made Eastern Cape Netball teams!  They are Kelly Coetsee (u/13), Gabriella Willemse (u/13), Lily Vieira da Cruz (u/13) and Kaitlyn Dicker (u/12).

Congratulations to Kelly who was chosen as captain and Lily who was chosen as vice-captain of the u/13 Eastern Cape Netball team!

Swimming: SA Regional Championships

Noah de Swardt entered the Level 3 Gala held in Oudtshoorn during the school holidays. The Northern Cape, Western Cape and Eastern Cape provinces took part. Over 30 clubs participated. Noah participated in 9 events and he reached the final in all 9 events. He received a silver medal for the 200 m Freestyle and a bronze medal for the 100 m Freestyle and 200 m Backstroke. Well done Noah!