Cricket

Krieket

Ons skool spog al vir 3 jaar met ‘n onoorwonne 0/13 A span in die plaaslike liga en kolf teen ‘n gemiddeld van 120 lopies per wedstryd na 20 boulbeurte..  Wedstryde word in die eerste en vierde kwartaal gespeel.

Afrigting word aangebied vir leerlinge vanaf 6 jaar, tot en met 13 jaar oud. Ons is ook ‘n gasheerskool wat elke seisoen die KFC mini kriekettoernooi huisves. Basiese vaardighede en tegniese aspekte geniet aandag.

Ons liga bestaan uit Mini-krieket , 0/1-1 en 0/13-spanne.

Hierdie jaar was daar ook ‘n insluiting in die Oostelike Provinsie 0/13 A-span. Cormey Van Der Watt behaal die span na 2 jaar se uitstekende spel.