Eastern Cape Tennis

Daniël Veldsman (o/13) en Luken Puren (o/11) het hierdie naweek die Oos-Kaap verteenwoordig by ‘n interprovinsiale tennistoernooi wat in Kaapstad gehou is.
Hulle het teen die Westelike Provinsie, Boland en Noord-Kaapspanne meegeding.
Albei seuns het al hulle enkels- en gemengde dubbels wedstryde gewen. Daniël en sy dubbelsmaat het al hulle wedstryde gewen en Luken en sy dubbelsmaat het al hulle wedstryde behalwe een gewen.
Die Oos-Kaap se o/13-span het met die silwer medalje weggestap terwyl die Oos-Kaap se o/11-span goud verower het.
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *