EPA Atletiek

EPA Laerskole Atletiek:
Baie geluk aan die atlete wat presteer het by die atletiekbyeenkoms, gehou in Gqeberha (Port Elizabeth) op 30 Oktober:
Anzelle Botes: 2de – 100m en 200m D o/13
Hunter Justus: 2de – 80m en verspring S o/11
Madison Hayes: 1st – 60m en 80m G u/7
Dean Griebenhouw: 1ste – 60m en 80m S o/7
Seth Jones: 1st – high jump; 2nd – 1200m B u/11
Nina Strydom: 3de – 100m en 200 m; 2de – verspring D o/13
Afwesig: Liah Wolf: 2de – 60m en 80m D o/7
Déan Griebenouw, ‘n Gr. 1 leerder van Laerskool Jeffreysbaai, het, as deel van die EPA-span, op Saterdag, 27 November in Germiston aan ‘n Interprovinsiale Atletiekbyeenkoms deelgeneem.  Hy het die silwermedalje verower in die Seuns, 60m o/7.