Interhuis Atletiek

Atletiek Interhuis

Die volgende leerlinge het puik gevaar by Laerskool Jeffreysbaai se jaarlikse Interhuis Atletiek byeenkoms gehou op 17 en 20 Januarie.
Die volgende atlete het die meeste punte in hulle onderskeie ouderdomsgroepe behaal .

Agter links na regs: Grant Savage S O/13, Caitlynne Brown D O/13, Kobus Strydom S O/12, Anzelle Botes D O/12

Middel : Nina Strydom D O/11, Cassidy Alberts D O/10, Hunter Justus S O/10, Daniël Veldsman S O/9

Voor : Misha Tefsa D O/9, Zenande Mdidimba S O/8, Leah Meintjies D O/8, Achuma en Ahluma Peter deel S O/7.

Afwesig tydens foto: Chante Taylor D O/7 en Masood Knowlden S O/11.

Die atleet wat algeheel die meeste punte behaal het vir die byeenkoms, was Caitlynne Brown.

Baie geluk aan hierdie atlete!

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *