Jean Joubert; die krieketheld

Jean Joubert het die afgelope 3 wedstryde uitstekende spel met die kolf gelewer vir Laerskool Jeffreysbaai 0/13A krieket span.

Hy behaal 3 agtereenvolgende 50 talle.

Vs Stulting 77 nie uit
Vs Paul Sauer 50 nie uit
Vs St Francis 54

Baie geluk Jean!

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *