Musiek

Musieknuus
Twee van ons leerders het hul UNISA uitslae vir musiek-teorie ontvang. Simon Hoek (88%) en Oliver Clayton (96%) slaag Graad 1 musiek-teorie met lof. Oliver Clayton behaal UNISA ererol vir prestasie bo 95%. Ons is baie trots op ons musiekleerders.
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *