Netball 2023

Congratulations to our four u/13 girls who have been selected for the final Eastern Cape trials that were held in Makanda.  Well done to Zara, Cassidy and René who made the final Eastern Cape Netball teams that took part in Nationals in Boksburg.
Zara Hendricks, Elzé Veldsman, Cassidy Alberts, René du Toit
Geen fotobeskrywing beskikbaar nie.
Our u/13A netball team won the Mini-World Cup netball challenge in East London on 19 March.
Each district of the Eastern Cape represented a different country. Our school (Sarah Baartman District) represented Scotland.
Our u/13A netball team took part in the Amander Lingenfelder Fast 5 Netball Tournament at Sunridge. Congratulations to our netball girls for winning the tournament.
Jeffreys Bay Primary remains undefeated in the Fast 5 tournament having won in 2019, 2022 and 2023.
Netball Championships 2023:
Ons o/12A en o/13A-netbalspanne het op 14 & 15 Junie aan die Oos-Kaap Kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem.
Ons is baie trots op die prestasies wat ons meisies op die baan behaal het, maar wat ons harte verbly, is die wyse hoe ons meisies hulself van die baan af gedra het. Hulle het voorwaar die skool se naam hoog gehou met hul mooi maniere, sportmanskap en liefde wat hul so voluit uitleef. Hierdie meisies is meer as oorwinnaars in Christus!
Baie geluk aan die o/13A-span wat die Oos-Kaap naaswenners is. Hulle het9 & 10 Augustus aan die Nasionale Kampioenskappe in Boksburg deelgeneem.
Aloe Cup:
Our Aloe Cup netball team played exceptionally well but unfortunately they lost to Knysna in the finals.
Mieta Stuurman Toernooi:
Ons o/11A en o/11B-netbalspanne het aan die eerste Mieta Stuurman o/11-toernooi deelgeneem.
Die twee spanne het teen mekaar in die finaal gespeel. Die A-span het die toernooi gewen en die B-span het die tweede plek verower. Ons is baie trots op hierdie meisies!
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *