Nuwe Skoolvlag

Laerskool Jeffreysbaai se Prefekte van 2018 het vir die skool ‘n nuwe skoolvlag geskenk. Baie dankie!! Hier staan Mnr Dippenaar (hoof) en Mnr van Rooyen (adjunkhoof) saam met vanjaar se hoofleiers – Jean Joubert (hoofseun) , Jaden Nel (onderhoofseun), Kelly Coetsee (hoofdogter) en Brogan Lubbe ( onderhoofdogter) en die pragtige nuwe vlag.

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *