Kouga / OP Rugby

Kouga Rugby

Die volgende leerders is verkies tot die o/12 Kouga rugbyspanne.

Daniël Veldsman, Joshua Robyn, Logan Bain, Seth Jones, Jayden Mildenhall, Liam Schmidt, Christopher Cornelius, Simon Hoek, Hunter Justus, Mishael Titus

OP Rugby

Laerskool Jeffreysbaai spog met nege o/12-rugbyspelers wat gekies is om die Oostelike Provinsie te verteenwoordig.  Hulle gaan in Riversdal op 29 September – 1 Oktober aan ‘n Suidelike Streekstoernooi deelneem.  Die OP-spanne gaan daar meeding teen spanne van die WP, Boland, SWD, Kwazulu-Natal en die Vrystaat.
Op die foto agter v.l.n.r.:  Liam Schmit, Christopher Cornelius, Jayden Mildenhall, Logan Bain, Joshua Robyn, Hunter Justus
Voor v.l.n.r.:  Daniël Veldsman, Seth Jones, Mishael Titus