o/13A Krieketspan is onoorwonne

Jeffreysbaai se O/13A krieketspan het hierdie seisoen onoorwonne afgesluit. Hulle het al 5 van hul wedstryde gewen.
Die span het ń totaal van 714 lopies aangeteken met slegs 383 lopies teen hulle.
Jean Joubert was die uitblinker met die kolf. Hy behaal n totaal van 297 lopies(4 x 50 talle in ń ry).
Zack Malherbe was die uitblinker met die bal. Hy het 11 paaltjies laat kantel.
Van links:
Jason Scheepers
Tiaan De Klerk
Gustav Van Der Merwe
Jean Joubert
Mornè Scholtz
Donovan Mathey
Christiaan Van Vuuren
Kian Van Schalkwyk
Zack Malherbe
Divan Sprong
Calim Tobie
Tinus du Preez(afrigter)
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *