Oostelike Provinsie Rugby

Baie geluk aan die volgende seuns wat in die OP 0/13B rugbyspan opgeneem is:
Sima Ozah
Joel Fourie
Luan van Jaarsveld
Ons is baie trots op julle.
Jeffreys…Yes!