Paul Sauer Atletiek

Laerskool Jeffreysbaai het die afgelope Woensdag met 12 eerste plekke by die Paul Sauer uitnodigingbyeenkoms weggestap.

Atlete: Inge j v Rensburg, Cloe Luiters,Nina Strydom (2), Amore Coetsee, Leah Meintjies, Grante Savage (2), Hunter Justus, Gustav van der Merwe, Dogters 0/10 Aflosspan, Seuns o/12 aflosspan.

Ook besonders geluk aan Leah Meintjies (60m dogters 0/7)  , ons dogters o/10 aflosspan en ons seuns 0/12 aflosspan  wat rekords gebreek het.

Op die foto’s:

1:  Nina Strydom, Amore Coetsee, Grant Savage, Gustav van der Merwe, Cloe Luiters, Mienke van Zyl (aflos)
voor is Hunter Justus en Leah Meintjies
2.  Die aflosspanne:  Dogters o/10 (Miche Westerdale, Nina Strydom, Lean Meintjies, Mienke van Zyl) en Seuns o/12 (Chase Alberts, Grant Savage, Tyrese Plaatjies, Marinus Jonker
3.  Top presteerders:  Inge Janse van Rensburg (Gewigstoot o/10), Leah Meintjies (60 m o/7), Grant Savage (Hoogspring o/12 en 75m Hekkies)
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *