Prize Giving 2019 / Prysuitdeling 2019

Ons is ongelooflik trots op ons leerders wat gedurende die jaar presteer het in hulle onderskeie gebiede.  Met die prysuitdeling is leerders vereer vir hulle akademiese- en sportprestasies.

Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het!

Hier is ons hoofleiers wat aangewys is vir 2020, sowel as die toppresteerders van die afgelope jaar.

1.  Hoofleiers 2020 –  vlnr:  Onderhoofseun:  Adrian Grobler, Onderhoofdogter:  Willé Goussard, Hoofdogter:  Chloe Luiters, Hoofseun:  Gelden van Niekerk

2.  Zoë du Toit:  Dux Leerder, sowel as top prestasies in: Afrikaans Eerste Taal, English First Additional Language, Wiskunde, Praktiese vakke, Inhoudsvakke, Konsekwente Akademiese prestasie van Gr. 4 – 7
3.  Sportvrou van die jaar:  Word gedeel deur Kelly Coetsee en Gabriella Willemse
4.  Sportman van die jaar:  Gustav van der Merwe
5.  Vixtrix Ludorum:  Gabriella Willemse
6.  Victor Ludorum:  Jaden Nel
7.  Junior Victor- en Vixtrix Ludorum:  Daniël Veldsman,  Cassidy Alberts

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *