Prysuitdeling / Prize Giving Ceremony 2022

Die skool se prysuitdeling het op 9 November plaasgevind en daar was vele leerders wat gedurende die jaar uitgeblink het en wat benoem is vir pryse en trofeë.  Baie geluk aan elkeen!

Hier volg van die hoogtepunte (vir meer foto’s van die aand se toekennings, besoek ons Facebook-blad by https://www.facebook.com/media/set/?set=a.6496500030376879&type=3):

Junior Victrix Ludorum:  Shadiah Roodt / Junior Victor Ludorum:  Hanro van Rooyen & Déan Griebenouw

 

Sportvrou van die Jaar:  Nina Smit / Sportman van die Jaar:  Joshua Robyn

Top Akademiese Prestasie:  Wilhelm Rautenbach & Mienke Smit

Hoofleiers van 2023: Joshua Robyn (Onderhoofseun), Simon Hoek (Hoofseun), Cassidy Alberts (Hoofmeisie), Zara Hendricks (Onderhoofmeisie)

Leerlingraad van 2023:

Agter v.l.n.r.:  Cara-Mei van Niekerk, Casey van Niekerk, Milane Nel, Elzé Veldsman, Hunter Justus, Seth Jones, Joshua Gerber, Christopher Cornelius, Lennox Ochse, Johan Potgieter, Demi Amsterdam, Ulrike Groenewald
Middel v.l.n.r.:  Colleen Steenkamp. Carli Jansen, Mia de Bruijn, Hailey Niewoudt, Philip Nel, Erik Venter, Handre Ferreira, Kaeleigh Badenhorst, Izandri Booysen
Voor v.l.n.r.:  Meaha Geyser, Mieke Venter, Simon Hoek, Cassidy Alberts, Zara Hendricks, Joshua Robyn, Elzani Potgieter, René du Toit , Rijke van Wyk de Vries, Jestine Sibeko