Redenaars 2021

Baie geluk aan hierdie Gr. 7 dogters wat uitstekend gevaar het by Radikale Redenaars 2021
Kelsey Justus – Toespraak Moedertaal Afrikaans : A
Lees Prosa Moedertaal Afrikaans: A +
Monya Watermeyer- Toespraak Moedertaal Afrikaans: A
Lees Prosa Moedertaal Afrikaans: A+
Karla Muller – Toespraak Moedertaal Afrikaans: A
Monya het gekwalifiseer om in Oktober op nasionale vlak vir Lees: Prosa deelneem.
Graad 7 Redenaars:
Karla Radikale Redenaars Afrikaans Moedertaal Toespraak kwalifiseer vir streeksfinaal.
Monya:Radikake Redenaars Afrikaans Moedertaal Toespraak kwalifiseer vir STREEKSFINAAL en gaan deur na Finaal vir Lees Afrikaans Prosa en top 10 ATKV nr 1 in Oos-Kaap.
Kelsey:Radikale Redenaars Afrikaans Moedertaal Lees kwalifiseer vir streeksfinaal en ATKV top 10 nr 5 in Oos-Kaap.
Ane – ATKV top 10 nr 9 in Oos-Kaap
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *