Rugby

Rugby is the most popular sport amongst our boys.  In 2018 we were able to field a total of 9 rugby teams from Grade R to Grade 7. Our season starts as early as March (u/13) and runs through to September every year.  In 2018 we have also started with a basic pre-season to assist in improving the basic skills of our players for the next season. Jeffreys Bay Primary School is known for our sporting excellence, with our rugby no exception. We provide development opportunities of the highest standard. We currently host the KFC Aloe Cup in June, where teams from across South Africa compete. Schools that compete for the KFC Aloe Cup include primary school powerhouse teams such as Grey College, Glenwood Prep, Gene Louw, Durbanville and Outeniqua. Our coaches enjoy interacting with and learning from these powerful rugby programs.

Laerskool Jeffreysbaai is ‘n trotse rugbyskool met ‘n gesonde rugbykultuur. Leerders kry afrigting by ervare en entoesiastiese afrigters wat ‘n liefde vir die spel, asook ‘n liefde vir hul medemens, bevorder.

Rugby by Laerskool Jeffreysbaai is meer as ‘n kontaksport, dit is ’n aktiwiteit-gedrewe opheffingsgeleentheid om ons jong mans te slyp. Afrigters gebruik die geleentheid om die groei van holistiese jong manne met goeie morele waardes en werksetiek te kweek. Die sport bevorder spanwerk sowel as leierseienskappe.

Ons skool bied talle geleenthede vir ontwikkeling. Ons neem gereeld aan toernooie en sportdae deel. Laerskool Jeffreysbaai se 0/13 rugbyspan het in 2017 en 2018 die Super Rugby beker gewen, wat spanne van oral oor die Oostelike Provinsie insluit. Die span het ook slegs 1 wedstryd in die 2017 en 2018 seisoene onderskeidelik verloor. Ons o.13A-rugbyspan word met trots geborg deur Pick ‘n Pay Jeffreysbaai en ons is dankbaar vir hul deurlopende ondersteuning en belegging in ons jeug.