Skaak

Tailyn Le Grange is gekies om Suid Afrika te verteenwoordig by die Jeug Skaak Kampioenskappe in Acra, Ghana.
Wat Tailyn se prestasie so uitmuntend maak is dat sy nog net n jaar skaak speel. Baie geluk en ons is baie trots op jou!
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *