• Welkom by Laerskool Jeffreysbaai!

    Jou toekoms, my toekoms, ons toekoms begin hier.

Kalender

Volg Ons

Nuus

Akedemie

Die Laerskool Jeffreysbaai streef daarna om ‘n veilige, stimulerende en gedissiplineerde omgewing vir die leeraktiwiteite van al die leerlinge daar te stel.

Altissima Pete – Streef Hoog

Sport

Ons is uiters trots op hulle sportspanne en beskou elke span as ‘n ambassadeur van ons skool. Ons glo in die handhawing van ‘n gesonde balans tussen die akademiese, emosionele, fisiese, en geestelike ontwikkeling van ‘n kind, en bied ons leerders ‘n verskeidenheid ekstramurale aktiwiteite om van te kies, alles aangebied deur topgehalte afrigters en opvoeders.