Oos-Kaap Atletiek

Baie geluk aan ons atlete wat tot die Oos-Kaap atletiekspan verkies is en aan die nasionale atletiekbyeenkoms in Limpopo deegelneem het.
V.l.n.r. Daniël Veldsman, CJ Veldsman, Déan Griebenouw en Karlien Smit.