Woonwapark
Tariewe: 13 Desember 2025 – 2 Januarie 2026
R600.00 per nag vir 4 persone
Addisionele persone: R80 per nag per persoon
- Maksimum van 6 persone per staanplek
- Minimum van 4 nagte
- Besprekings vanaf 13 Desember tot 19 Desember is R500 per nag (4 persone)
- Besprekings na 2 Januarie is R450 per nag (4 persone)


