Skooltye

Graad R

  • Maandag – Vrydag: 07:30 – 12:45
  • Gr. R hek

Graad 1

  • Maandag – Vrydag: 07:30 – 13:00
  • Gr.1 hek, Newtonsaal

Graad 2

  • Maandag – Vrydag: 07:30 – 13:00
  • Groot hek, rekenaarklas

Graad 3

  • Maandag – Vrydag: 07:30 – 13:20
  • Gr.1 hek, Newtonsaal

Graad 4

  • Maandag – Vrydag: 07:30 – 13:45
  • Aflaai: Groot hek, rekenaarklas. Optel: Gr.1 hek, Newtonsaal

Graad 5-7

  • Maandag – Vrydag: 07:30 – 13:45
  • Groot hek, rekenaarklas

Pouse

09:40 – 10:00 (1ste pouse)

12:00-12:15 (2de pouse)