Akademie
Die Laerskool Jeffreysbaai streef daarna om ‘n veilige, stimulerende en gedissiplineerde omgewing vir die leeraktiwiteite van al die leerlinge daar te stel.
Altissima Pete – Streef na die Allerhoogste
Buitemuurse Aktiwiteite
Ons glo in die handhawing van ‘n gesonde balans tussen die akademiese, emosionele, fisieke en geestelike ontwikkeling van ‘n kind, en ons bied ons leerlinge ‘n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite om uit te kies, wat almal aangebied word deur topgehalte afrigters en opvoeders.



