Entries by Claudette

Wiskunde en Wetenskap in aksie

‘n Rekordgetal Graad 6 + 7 leerlinge het aand die “Wiskunde en Wetenskap in Aksie” Kompetisie deelgeneem. Ons sien met groot afwagting uit na die uitslae en vertroue dat van ons leerders sal deurdring na die pretdag by NMU.

Chess in the Kouga

The following Chess players took part in the Kouga Municipality’s Mayor’s tournament. Back, from left:  Gustav van der Merwe (gold medal), Mukhethwa Munyai, Erin Alexander, Calib Leeson. Front, from left:  Jean le Roux (silver medal), Pedro Stuurman, Jasmine Abercrombie (Silver medal)

Eastern Cape Netball

These four netball players represented the Eastern Cape at the u/13 All Ages tournament in Boksburg during the holidays.  They competed against the other provinces and did very well.  We are very proud of them. From the right:  Gabi Willemse, Lily Vierra da Cruz (EC Vice Captain), Kelly Coetsee (EC Captain), Brogan Lubbe

EP Rugby

We are very proud of our learners that took part in the Provincial rugby tournament that were held during the school holidays. Craven Week was held 8-12 July in Witrivier and Connor de Beer and Gustav van der Merwe were in the A team.  (They are middle left and right) The Provincial B Team tournament […]

Kouga rugby

Baie geluk aan ons rugbyspelers wat in die Kougaspan opgeneem is! VLNR Petri Botes, Ruan Du Preez, Christiaan van Vuuren, Jean Joubert, Zack Malherbe, Tiaan de Klerk Tiaan was ook deel van die Sarah Baartmanspan wat in die Wintergames in Oos-Londen gespeel het.

OP rugby

Vyf van ons rugbyspelers behaal OP rugby spanne. VLNR Jaden Nel, JT Pieterse, Gustav vd Merwe, Connor de Beer, Caylim Tobie Gustav en Connor behaal die Cravenweek A-span en Jaden, JT and Caylim word in die Cravenweek B-span opgeneem.

Tennissterre!

Baie geluk aan ons tennissterre! MC Ferreira behaal Sarah Baartman tennisspan en Jean Joubert behaal word in die OP tennisspan opgeneem. Gustav van der Merwe was ook vir die Sarah Baartmanspan gekies, maar hy kon ongelukkig nie deelneem nie, a.g.v. rugbyverpligtinge.

Eastern Cape Netball

Well done to our five Eastern Cape Netball players! Gabby Willemse (u/13), Brogan Lubbe (u/13), Kelly Coetsee (Captain of the u/13 EC team), Lily Veirra da Cruz (vice captain of the u/13 EC team) and Kaitlynn Dicken (u/12). They will be touring to Boksburg in the June holidays.  

ATKV Redenaars

Vyf van ons leerlinge het op 9 April 2019 deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Redenaars wat gehou was by Hoërskool DF Malherbe in Port Elizabeth. Dit was ‘n lang dag vir beide ouers en leerlinge aangesien die hele Oos-Kaap distrik deelgeneem het. Die volgende drie leerlinge het deurgedring na die volgende rondte: […]

Eastern Cape Netball

Jeffreys Bay Primary School is very proud of our four netball players who made Eastern Cape Netball teams!  They are Kelly Coetsee (u/13), Gabriella Willemse (u/13), Lily Vieira da Cruz (u/13) and Kaitlyn Dicker (u/12). Congratulations to Kelly who was chosen as captain and Lily who was chosen as vice-captain of the u/13 Eastern Cape […]